DIE Kimberley-streekhof in die Noord-Kaap het onlangs ’n sewe jaar tronkstraf opgelê aan ’n 23-jarige man. Allesandro Swanepoel (23) het sy moses teëgekom toe hy iemand beroof het, en sit nou in die t ...
PRES. Cyril Ramaphosa het ’n gebalanseerde staatsrede gelewer, maar hy het versuim om plaaswerkerskwessies aan te spreek. Dis die gevoel van Billy Claassen, ’n plaaswerkersregte aktivis en die uitvoer ...
“ONS sal nie geboelie word, nie.” Met dié woorde het pres. Cyril Ramaphosa Donderdagaand tydens sy staatsrede, ’n duidelike boodskap aan die internasionale gemeenskap gestuur.
WORCESTER. — ’n Vrou van Worcester soek steeds antwoorde en geregtigheid vir haar seun se dood. Lea Adams (68) vertel dat haar seun Leniel (39) twee jaar gelede dood is nadat hy na bewering met ’n kli ...