Die Suid-Afrikaanse rolprentvervaardiger Anant Singh is saam met wêreld-ikone soos die sangers Andrea Bocelli, Renée Fleming en George Osborne, voorsitter van die Britse Museum, aangewys om te dien in ...
Organiseerders van die Klopse-vertonings in Wellington sê die afgelope naweek se optog was ’n bewys dat dié eeu lange tradisie weer sy regmatige plek in die dorp se dinamiese kultuur moet inneem, en d ...
Die Paarl het die afgelope naweek gebuk gegaan onder ’n tragedie toe drie lyke die afgelope Saterdag (18 Januarie) op verskeie plekke in die dorp deur verbygangers aangetref is.
Die omstrede politikus en voormalige Springbokrugby-afrigter Peter de Villiers (67) van die Paarl, sit nou sy politieke loopbaan by die MK-party voort.
’n Geskiedkundige woning in Proteastraat asook ’n tuinwoonstel in La Modestraat in die omgewing van die Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope Saterdagmiddag (18 Januarie) tot op die grond afgebrand, ...
Genl.maj. Mzwandile Tiyo, die voormalige misdaadintelligensiehoof van die Wes-Kaap wat ook in ’n stadium stasiebevelvoerder van die Paarl-polisie was, is Maandag die tweede keer binne vyf maande afged ...
Die Bo-Kaap, wie se inwoners hulle sterk met die lyding van Palestyne vereenselwig, se kulturele erfenis is besig om tot niet te gaan, sê Yasser Booley aan Murray La Vita.