Die Presidensie vertel in ’n persverklaring hierdie wet volg op ’n vyfjarige proses van openbare konsultasie en parlementêre oorweging.Die nuwe wet vat wetgewing oor onteiening met Artikel ...
Hierdie aankondiging volg op die ondertekening van die Onteieningswetsontwerp deur President Cyril Ramaphosa, wat volgens AfriForum ’n bedreiging vir eiendomsreg inhou.Met die ondertekening ...