ALAN Winde, Wes-Kaapse premier, sê in ’n mediaverklaring, nou dat die ondersoek wat deur die provinsie van stapel gestuur is na die oorsaak van die ineenstorting van die George-gebou afgehandel is, ho ...
DIE polisie se Anti-Gang Unit (AGU) ondersoek ’n moordsaak nadat ’n vermeende bendeleier Donderdagoggend buite die Brackenfell-polisiestasie doodgeskiet is. Die slagoffer is geïdentifiseer as die 42-j ...
DIE Oos-Kaapse departement van gesondheid sê ses gesondheidsorgfasiliteite in Kariega (voorheen Uitenhage) is in die duister gelaat ná die diefstal van elektriese kabels.
OPPOSISIEPARTYE in die Kaapse stadsraad het vandag by die Civic Centre ’n optog gehou om die koppe van twee DA-raadslede te eis. Dit het gevolg nadat die speaker, Felicity Purchase, Maandag besluit he ...
ROBERTSON. — Hulle smile van oor tot oor omdat hulle eienaars van splinternuwe Hop-huise is. Baie van die begunstigdes was ...
DIE finansiële bestuurder by ’n Gqeberha-maatskappy het Dinsdag in die hof verskyn op aanklag van diefstal van meer as R14 ...
DIE direkteur van die reisagentskap Priority Escape, ook bekend as die vakansie-swendelaar, het hom aan die polisie in ...
GALAXY KDay 2025 van Kfm 94.5 beloof ’n onvergeetlike viering van musiek, gemeenskap en die lively gees van somer wees.As jy ...
NAFIZ Modack, die vermeende bendebaas van die onderwêreld, het Woensdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof opgestaan om te sê hy is die reg op ’n regverdige verhoor geweier.
’N MAN van Mpumalanga is 15 jaar tronk toe gestuur nadat hy skuldig bevind is aan die beskadiging van infrastruktuur en die ...
NIGGIES, ’n dramareeks gebaseer op ’n misdaad wat jare gelede die land geruk het, gaan Maart vanjaar op kykNET debuteer. In 1965 is die jong Issie Fourie en Petro Nel in die rustige dorpie Odendaalsru ...
DIE Dierebeskermingsvereniging (DBV) in samewerking met die Stad Kaapstad se dierebeheer-eenheid, het hierdie week ’n ...